Hierdie onlangse geval by Nuvision Welgelee, waar ons n linker oog sien met n retinale kondisie wat besig is om visie te versteur, slegs sigbaar met ons OCT tegnologie. Die normale retina foto kan nie die abnormaliteit optel nie.

By Nuvision Welgelee is n OCT-skandering deel van ons roetine oogondersoek. Hier is ons werklik deeglik en gebruik die nuutste toerusting tot jou voordeel.